Is jy op soek na jou droomhuis?

Deel hierdie storie / Share this story

Die vier slaapkamer huis in Hadison Park is dalk die een vir jou.

Dis ‘n veilige gebied met baie spasie vir jou hele gesin,

Daar is ingeboude kaste, drie badkamers vier slaapkamers, ‘n spasie om te braai, dubbel garage en oopplan leefarea.

Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Hoërskool Garies in die Noord-Kaap beskadig in brand