“Kospryse is buite beheer en die ANC doen niks om in te gryp nie.”
Dit kos R8 miljoen om politici van die land op te pas.
“Ramaphosa se kabinet spandeer R1.4 biljoen vir partytjies en hotelle gedurede die Covid-19-inperking, terwyl 40% van Suid-Afrikaners honger bed toe gaan.”
Die DA nooi almal om die plan te ondersteun om teen SA se “honger-krisis” te veg.
Indien jy jou stem by die geveg wil voeg, gaan na www.CutFood.costs.co.za
Bron: DA Facebook-blad
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



