Is hy vir jou mooi van lelikheid?
Hierdie kat is ook bekend as ‘n Kanadese Sfinks.
Hierdie katte is ‘n seldsame ras van intelligent, energieke, byna haarlose katte met wigvormige gesigte en prominente ore, wat aan ‘n sfinks herinner, volgens die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
Die “haarloosheid” van dié katte word deur natuurlike genetiese mutasie veroorsaak. Alhoewel dit lyk asof hulle nie hare het nie, is hulle lywe met fyn dons bedek.
In die 1960’s is begin om die Sfinks te teel.
Deel jou katfoto’s met ons. Of dit nou ‘n babakat, volgroeide kat, eksklusiewe spesie of net jou bedmaat is.
Bron: Wikipedia
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



