Maak reg vir ‘n lang week, fase 4-beurtkrag is terug vanaf 10:00

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het aangekondig fase 4-beurtkrag begin weer vanoggend vanaf 10:00.

Drie eenhede het by die Kendall-kragstasie afgegaan.

Fase 4 sal aangaan tot Donderdag 05:00.

Bronne: eNCA, Twitter

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Man wat op prins Andrew skree, gearresteer