Kimberley-Voortrekkers se Ouma-en-Oupa-dag

Deel hierdie storie / Share this story

Vrydagmiddag het ‘n paar van die Rocco Knobel-Voortrekkerkommando by die Akasia-aftreeoord vir die inwoners gaan kuier as deel van hul Oupa-en-Ouma-dag.

Daar is lekker saamgesing aan allerhande Voortrekkerliedjies en die kinders het selfs vir die inwoners die macarena gedans!