Peppa Pig het ‘n nuwe familie bekend gestel: Penny die ysbeer en haar twee “mammas”.
Dinsdag is ‘n nuwe episode in die Verenigde Koninkryk vrygestel waarin Penny die ysbeer vir Peppa Pig vertel sy het “twee mammas” en het ‘n prentjie geteken waar sy hulle hande vashou.
Volgens ‘n berig in die Gay Times is Penny die ysbeer se gesin die eindresultaat van ‘n petisie wat deur meer as 17 000 mense geteken is om ‘n gay gesin in die storie in te skryf.
Well what do you know? My kids saw the first same-sex couple on Peppa Pig and the world didn’t end. Penny Polar Bear said she lives with her ‘mummy and her other mummy’ and the four horsemen of the apocalypse didn’t came storming over the horizon to bring humanity to a close. pic.twitter.com/dtcHMDXJt5
— Simon Harris – #LovelyBitOfSquirrel (@simonharris_mbd) September 7, 2022
Bronne: IOL, Twitter, NBC News
Lees ook: Nelson Mandela se kleinseun kritiseer Meghan Markle



