Jong man spaar Sassa-geld en bou ‘Bugatti’

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Jong man van hier het ‘n nagemaakte “Bugatti Veyron” gebou met sy eie twee hande, sonder enige masjiene.

Thembelani Zondo van Woodford in KwaZulu-Natal het die kar met sy eie twee hande gebou nadat hy die R350 wat hy by Sassa kry, gespaar het.

Dit is onduidelik watter enjin in die voertuig is, maar die topsnelheid is glo 100 km/h, wat indrukwekkend is as jy daaraan dink.

Bronne: Briefly, Yahoo, Facebook

Lees ook: Verdagte in Kanada se massa-mesaanval se liggaam gevind