Die polisie in die Wes-Kaap het sedert Maandag reeds 26 ongedokumenteerde persone in die provinsie in hegtenis geneem.
Die polisie sê ook hulle het tydens verskeie operasies gesteelde items gekonfiskeer en ook onwettige dwelmmiddels gekonfiskeer.
Die verskeie verdagtes sal na verwagting in die onderskeie howe verskyn.



