Die polisie ondersoek die omstandighede wat gelei het tot die skietdood van ‘n Kaapstadse sakeman.
Die slagoffer is as Khalied Parker geïdentifiseer .
Volgens die polisie was Parker glo besig om oor die straat te loop toe hy deur drie onbekende verdagtes aangeval is. Hy is in die kop geskiet en is op die toneel dood verklaar.
‘n Saak van moord word ondersoek.
Cape Town businessman, Khalid Parker, has been shot dead in Lansdowne, Cape Town. Three armed men attempted to hijack or kidnap him outside his business. Pic: Voc pic.twitter.com/v3Sm7gc4EQ
— Yusuf Abramjee (@Abramjee) September 9, 2022
Bronne: IOL, Twitter
Lees ook: Reddingswerkers vermy krokodille en seekoeie om liggaam te kry
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. Adverteer by FiND iT.



