Rihanna help restaurantpersoneel skoonmaak na partytjie

Deel hierdie storie / Share this story

Die sangeres Rihanna word op sosiale media geprys omdat sy glo na ‘n partytjie saam met haar vriendinne ingeval het en die restaurantpersoneel gehelp het om op te ruim.

Volgens PageSix was Rihanna saam met ses vriendinne uit. Hulle het glo tot 02:00 die volgende oggend sjampanje gedrink en gekuier.

Na die partytjie het Rihanna agtergebly en die personeel gehelp om die restaurant skoon te maak omdat sy hulle vroeër die aand gevra het om later oop te bly.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel