Nicolas Cage (58) en sy vrou (27) se eerste baba gebore

Deel hierdie storie / Share this story

Die 58-jarige akteur Nicolas Cage en sy vrou, Riko Shibata (27), het Woensdag hulle eerste babadogter in die wêreld verwelkom.

‘n Woordvoerder vir Cage het die nuus aan People bevestig.

Riko het in ‘n hospitaal in Los Angeles geboorte gegee aan hulle dogtertjie, August Francesca Coppola Cage.

August is Riko se derde kind en Cage se eerste.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel