Eskom het aangekondig Fase 2-beurtkrag sal om 16:00 inskop tot 22:00 vanaand.
Van Woensdag af tot Saterdag is dit fase 2 van 05:00 tot 22:00.
#PowerAlert1
— Eskom Hld SOC Ltd (@Eskom_SA) September 6, 2022
Loadshedding will be implemented at 16:00 until 22:00 tonight; thereafter loadshedding will be
implemented daily at 05:00 – 22:00 until Saturday pic.twitter.com/YmgcoI3roP
Bronne: The Citizen, Twitter
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: 27 dae van beurtkrag dalk op die horison vir Suid-Afrika?



