Besit jy ‘n lugbraaier?

Deel hierdie storie / Share this story

Watter gunsteling-kombuistoestel regeer jou kombuis? Het dit jou kosmaakervaring positief beïnvloed?

Deel ‘n foto van jou toestel en gunstelingresep met ons.

Is dit ‘n lugbraaier, konveksie-oond, lugbraaieroond, TV-braai, elektriese stoompot, elektriese braaipan, elektriese stomer of ‘n prutpot?

Fotokrediet Google advertensies

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel