Kyk na die video in die berig.
Op Sondag 4 September 2022 hou die Suid-Afrikaanse Polisiediens hul jaarlikse gedenkdiens vir lede wat tydens die uitvoering van hul pligte gesterf het.
“Al hierdie name op die gedenkmuur vertel die storie van moed, onbaatsugtige diens en die verbintenis wat gemaak is om vrede en stabiliteit te volhou vir die weerloses en om geregtigheid aan slagoffers van misdaad te verskaf.”
President Cyril Ramaphosa sal by die diens aansluit wat by die SAPD se gedenkterrein by die Uniegebou in Pretoria gehou word.
Lees die verklaring wat deur Vincent Magwenya, woordvoerder van die president, vrygestel is, hier:
President Cyril Ramaphosa will on Sunday, 04 September 2022, join families of the police officers and reservists who lost their lives in the line of duty at the annual South African Police Service (SAPS) Commemoration Day.
The event will take place at the South African Police Service (SAPS) Memorial Site at the Union Buildings in Pretoria.
This year’s event commemorates members of the SAPS who have fallen in the line of duty in the 12 months between 01 April 2021 and 31 March 2022.
Members of the media wishing to attend the event are requested to submit credentials to Colonel Athlenda Mathe on 082 040 8808
Members of the media are invited as follows:
Date: Sunday, 04 September 2022
Time: 10h00
Venue: SAPS Memorial Site, Union Buildings, Pretoria
NOTE TO MEDIA: Members of the media are reminded that no drones will be allowed for the duration of the programme.
Issued by: The Presidency
Pretoria
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



