Kyk jy na die ‘Die Kontrak Seisoen 2’?

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk hoe sing Dodo Nyoko (een van die top-9 deelnemers) saam met “oom” Steve Hofmeyr Die Land in ‘n video wat hy op sy Facebook-blad geplaas het.

Wie is jou gunsteling onder die top-9?

Hierdie week is reeds die derde episode waarin deelnemers om hierdie gesogte kontrak van Coleske Artists meeding.

Onthou jy Seisoen 1 se kontrak-wenner Demi Lee Moore wat deur Monique Steyn gementor is? Wat is jou gunstelingliedjie wat sy sing?

Vertel sommer wie tans jou gunstelingmentor is; Karlien van Jaarsveld, Monique Steyn, Tarryn Lamb of Refentse?

Indien jy ‘n raaiskoot moet waag, wie se kontrak dink jy gaan volgende in die snippermandjie beland?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel