Afrika se oudste dinosourus, wat meer as 230 miljoen jaar gelede gelewe het, is in Zimbabwe opgegrawe.
Die Mbiresaurus raathi was een meter lank, het op twee bene geloop en het ‘n lang nek en tande met kartelrande (jagged teeth) gehad.
Die dinosourusskelet is tydens twee ekspedisies in 2017 en 2019 in die Zambezi-vallei ontdek.
Bronne: BBC, New Zimbabwe, Live Science
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Geraamte van groot dinosourus in Portugal opgegrawe



