Maye Musk, die ma van biljoenêr Elon Musk, het gesê dat hy nie omgee oor luukse besittings nie en dat hy ‘n eenvoudige lewe het, dus slaap sy in die motorhuis wanneer sy by hom in Texas gaan kuier.
Sy het gesê sy slaap in die motorhuis, want mens kan nie ‘n luukse huis “naby ‘n vuurpylterrein” hê nie.
Maye het glo vir Elon gesê dat hy nie elektriese karre en vuurpyle moet maak nie, maar nou is sy bly hy het nie vir haar geluister nie.
Bronne: IOL, Business Insider
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



