Volgens die Comrades-direkteur, Rowyn James, is ten minste 74 atlete na verskillende hospitale in Durban oorgeplaas nadat hulle in die Comrades-marathon gesukkel het.
Twee atlete, Mzamo Mthembu en Phakamile Ntshiza, het gesterf en twee ander atlete was in die intensiewesorgeenheid.
Een van die atlete is van ‘n ventilator afgehaal, maar is steeds onder observasie.
Bronne: eNCA, The Citizen
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Meghan Markle beweer Britse media noem haar kinders die n-woord



