Ses vrae wag vir president Cyril

Deel hierdie storie / Share this story

Vrae oor die Phala Phala-sage sal Dinsdagmiddag in die parlement weer soos ‘n berg voor pres. Cyril Ramaphosa opdoem.

Ramaphosa verskyn 14:00 in ‘n hibriede sitting in die nasionale vergadering (NV) om LP’s se vrae modelings te beantwoord.

Die ses vrae wat vir vandag se hibriede sitting geskeduleer is, sluit die uitdagings van onwettige immigrasie, geslagsgebaseerde geweld (GBV), die Phala Phala-plaasskandaal en die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) na Suid-Afrikaanse grense in.

Die sitting sal regstreeks op die parlement se digitale kanale uitgesaai word.

Hier is die ses vrae: