Verwag binnekort nog ‘n Covid-19-vlaag – kenner

Deel hierdie storie / Share this story

Viroloog professor Barry Schoub het gesê Suid-Afrikaners moet gereedmaak vir nog ‘n Covid-19-vlaag.

Hy moedig mense aan om ‘n Covid-19-inenting vir veiligheid te kry.

Die WHO het bekendgemaak meer as ‘n miljoen mense het die jaar gesterf as gevolg van Covid-19 en dat mense die realiteit moet aanvaar dat Covid nie heeltemal weg is nie.

Bronne: eNCA, OFM

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Tweejarige byt slang terug en oorleef