Die vyf laerskoolkinders van Potchefstroom wat verlede week Donderdag oorlede is toe ‘n vragmotor dwarsdeur ‘n skool se heining gebars het, word môre saam begrawe.
Oreneilie Seroalo (8), Tebogo Reamogetse Motsemme (12), Thendo Noxolo Lewane (9), Christina Lerato Mashai (9) en Mahlohonolo Paleasa Thekiso (7) is verlede week Donderdag by die skool oorlede. Nog vier leerlinge is in die voorval beseer.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



