Kyk die video hier:
Find iT Nuus het gister berig hoe die luislang gevind is in ‘n informele nedersetting met ‘n bloudraad deur haar bek.
Veeartse van die Blouberg Dierekliniek op Louis Trichardt het hulle oor haar ontferm en haar behandel totdat sy van haar beserings en trauma herstel het.
Sy is gistermiddag deur dr. Nada de Villiers in Leshiba Wilderness losgelaat .
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



