Kyk hier na die video:
Die DA het reeds 1 100 beamptes in ander misdaadgeteisterde gebiede ontplooi, wat die persentasie van moorde gepleeg met 8,2% laat afneem het.
Op hul Facebook-blad sê die DA hulle het ‘n R5,4 biljoen begroting wat die gapings wat deur die SAPD gelaat word, gaan vul.
Lees die volledige verklaring deur Tertuis Simmers, DA se provinsiale leier in die Wes-Kaap, hier.
https://www.da.org.za/2022/08/city-of-cape-town-deploys-100-new-metro-police-officers



