Golden Arrow het bevestig dat drie van hulle busse met petrolbomme in Nyanga gegooi is.
Die maatskappy het bevestig dat die drywers hulle passasiers kon red en dat niemand beseer is nie, maar al drie busse het uitgebrand.
Die polisie was op die toneel.
#sapsWC Public Order Police, supported by Nyanga #SAPS and Metro Police are currently monitoring a situation in Nyanga area where several buses and vehicles were set alight. SAPS deployment will remain in the area until calm has been restored. NP pic.twitter.com/JydfgGcUzb
β SA Police Service πΏπ¦ (@SAPoliceService) August 25, 2022
Bronne: EWN, Twitter, Cape Talk
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Verdagte in Intercape-busdrywer se moord verskyn in hof



