LadBaby ‘uitdaging-egpaar’ eet ‘n gedroogde Tarantula

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Videoplasing op 13 Augustus wys hoe Mark vir Rox oortuig om ‘n uitdaging aan te neem om ‘n verpakte gedroogte Zebra Tarantula te eet.

Waarskuwing – Taalgebruik.

Kyk die video hier:

Die Hoyle egpaar word beskou as die koning en koningin van uitdagings op sosiale media.

Hul amptelike Facebook-blad LadBaby het reeds 5,6 miljoen volgelinge.

Die twee van Nottingham in die Verendige Koningkryk sorg al van 2015 af vir vermaak op verskeie sosiale media platforme soos Facebook, Youtube, Twitter, TikTok, of Instagram.

Kyk na hul uitdagings en laat weet ons of jy ook hou van uitdagings.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel