Die eerste Barbie het in 1959 die lig gesien.
“Reg om die dorp pienk te verf?”
Volgens die Barbie Facebook-blad is Superstar Barbie terug, ‘n reproduksie van die gunstelingpop, die klassieke 1977-weergawe.
Intussen het die Barbie-droomhuis ook 60 jaar oud geword, en is die After 5 Barbie-pop van 1962 kompleet in vintage styl gevier.


Daar is ook ‘n Barbie as Bowie tribute waar sy ‘n replika van ‘n pak wat hy gedra het, aanhet, en ‘n replika van dr. Jane Goodall.


Deur die jare het ‘n legio tipe Barbie-poppe beskikbaar geraak.
Volgens Warner Bros. Pictures sal ‘n nuwe Barbie-film op 21 Julie 2023 in teaters wees.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



