Giel van Deventer se liggaam gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die bekende kanovaartlegende, Giel van Deventer, se liggaam is Maandag in die Breërivier gekry.

Giel het vermoedelik verdrink nadat sy kano Saterdag in die Breërivier omgeslaan het tydens ‘n kanovaartkompetisie.

Die polisie het glo gesê dat ‘n nadoodse ondersoek later in die week uitgevoer sal word.

Bronne: Maroela Media, Netwerk24

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Kanovaartlegende Giel van Deventer verdwyn onder water, vermis