Wie dink jy gaan die naweek wen: Die Springbokke of die Wallabies?

Deel hierdie storie / Share this story

Saterdag speel die Springbokke teen die Wallabies in die Rugby-kampioenskapstoets in Adelaide.

Daar is ‘n paar veranderinge gemaak soos Warrick Gelant wat begin op regtervleuel en Faf de Klerk wat terugkom in Jaden Hendrikse se plek.

Die Springbokspan lyk nou soos volg:

15 Damian Willemse, 14 Warrick Gelant, 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Makazole Mapimpi, 10 Handre Pollard, 9 Faf de Klerk, 8 Duane Vermeulen, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (kaptein), 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Joseph Dweba, 1 Ox Nche

Vervangings: 16 Malcolm Marx,17 Steven Kitshoff, 18 Vincent Koch, 19 Franco Mostert, 20 Kwagga Smith, 21 Jaden Hendrikse, 22 Elton Jantjies, 23 Frans Steyn

Bronne: Eyewitness News, The Citizen

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Tweejarige byt slang terug en oorleef