Die liggame van twee pelgrims is Maandag ontdek by die Irakse Qattarat al-Imam Ali-monument nadat daar twee dae gelede ‘n grondverskuiwing plaasgevind het wat dit gedeeltelik laat ingee het.
Sover is sewe mense oorlede nadat die monument inmekaargestort het. Drie kinders is gered en hospitaal toe geneem is vir waarneming.
Daar word vermoed dat daar dalk nog liggame onder die puin begrawe is,
Bronne: Briefly, CNN, Bangkok Post
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Tweejarige byt slang terug en oorleef



