Vrouens moet na hulself omsien.
MandM Medicare nooi vrouens om tydens Augustus, elke Vrydag gedurende vrouemaand, ‘n afspraak te maak vir gratis toetsing van bloeddruk, bloedsuiker en borsondersoeke.
Afslagpryse geld op papsmeer-en HIV toetse.
Waarvoor wag jy?
Bel 063 551 9445, maak die afspraak en besoek Main Street 5, Rouxville Johannesburg.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



