Brandweermanne in Pole het Dinsdag bevestig dat hulle 100 ton (220 500 pond) dooie visse uit die Oder-rivier moes haal. Die Oder-rivier loop tussen Duitsland en Pole.
Die visse is vermoedelik vergiftig deur chemiese afval wat in die rivier gestort is, maar dit kon nog nie bevestig word nie.
Daar was al op 28 Julie verslae aangeteken oor dooie visse, maar dis onbekend of dit opgevolg is.
Bronne: Briefly, SABC, The Guardian
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Woede na man eerste ‘period dignity officer’ pos kry in Skotland



