Wanneer laas het jy sirkus toe gegaan?

Deel hierdie storie / Share this story

McLaren Circus is in Montana Park, in die noorde van Pretoria.

Neem jouself, jou kinders, en moenie van jou ouers vergeet nie.

Die laaste optrede is Sondag 21 Augustus 2022 om 15:00.

Besoek hulle Facebook-blad vir datums, tye en pryse, asook hoe om op ‘n gratis kaartjie aanspraak te maak. Kaartjiekantoor open elke dag van optredes om 10:00.

Hulle kan ook deur WhatsApp bereik word by 082 747 5726.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel