Emma Heming-Willis het ‘n oulike video van die Die Hard-ster en sy vriend Derek Richard Thomas gedeel waar hulle ‘n impromptu musieksessie het.
In die video sit Bruce Willis op die trappe en bespeel die harmonika terwyl Thomas sing en kitaar speel.
Bruce Willis het in Maart vanjaar aangekondig dat hy gaan terug tree van toneelspel nadat hy met afasie gediagnoseer is.
Bronne: IOL, The World News, Instagram
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Fase 2-beurtkrag tot Donderdag ingestel



