Vyfde verdagte in Hillary Gardee-moordsaak in hof

Deel hierdie storie / Share this story

Die Mpumalanga-polisie het Dinsdag nog ‘n verdagte in die Hillary Gardee-moordsaak gearresteer na hy Sondag ondervra is.

Die verdagte word Woensdag in Nelspruit se landdroshof verwag.

Vyf verdagtes is nou in die Hillary Gardee-moordsaak gearresteer.

Bronne: EWN, SABC, The Citizen

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Vierde verdagte in Hillary Gardee-moordsaak moontlik reeksmoordenaar