Kyk: 24 uur na renosterkalfie se geboorte

Deel hierdie storie / Share this story

Care for Wild Rhino Sanctuary is ‘n nie-winsgewende organisasie wat roem as die grootste renoster reservaat wat spesialiseer in die redding, rehabilitasie, vrylating en beskerming van renosters in hul sorg. Hul is ten doel om wees kalwers wat deur stropers kwesbaar agtergelaat word, ‘n tweede kans te gee.

Die reservaat het opgewonde op hul Facebook-blad aangekondig dat hul derde renoster-kalf gebore is.

Kyk hier vir die video van die geboorte.

Hier is die renosterkalfie 24 uur oud.

Kyk hier is die kalfie 48 uur oud.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel