Olivia Newton-John gaan staatsgedenkdiens kry in Australië

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens Australiese amptenare gaan Olivia Newton-John ‘n staatsgedenkdiens kry.

Die datum vir die gedenkdiens is nog onbekend.

Olivia Newton-John is Maandag in haar huis in Kalifornië oorlede. Die oorsaak van haar dood is nog nie bekend gemaak nie, maar sy het vir drie dekades teen borskanker geveg.

Bronne: Gulf News, eNCA

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Wat het gebeur met Olivia Newton-John se eks Patrick McDermott?