Kimberley Online Co. – 12 Augustus 2022

Deel hierdie storie / Share this story

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met ‘n suksesvolle besigheidsvrou, Gillian Joy Titus, oor die uitdagings wat sy as entrepreneur moet oorkom, ons vier sterk vroue wat genomineer is, ons gesels met inwoners oor ‘n vuurwarm kookkompetisie om Vrouedag te vier en vele meer.

Moenie die uitgawe misloop nie!