Dosyne mense is beseer toe twee tuimeltreineenhede by ‘n Legoland-park in Duitsland gebots het.
Ten minste 34 mense is in die botsing gewond.
Die botsing is glo veroorsaak toe een van die Fire Dragon-tuimeltreineenhede skielik gebriek het.
Drie helikopters, die brandweer en reddingsdienste is gestuur om te help.
Bronne: Euro News, Metro, CNN
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Stigter van sataniese kerk in SA ‘bekeer hom’, bedank by dié kerk



