Facebook werk aan nuwe privaatheidstellings vir hulle Messenger-toep nadat hulle gekritiseer is omdat hulle privaat boodskappe aangaande ‘n onwettige aborsie aan die polisie gegee het.
Facebook het Donderdag aangekondig dat hulle nuwe stellings gaan toets om seker te maak dat net die mense wat deel is van die chat die boodskappe kan lees.
Die aankondiging volg nadat dit in hofdokumente onthul is dat Facebook vir die polisie boodskappe laat sien het tussen ‘n ma en dogter wat glo ‘n aborsie bespreek het, wat onwettig is in Nebraska..
Bronne: Business Insider, Beam Start
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



