Lewis Hamilton, die sewemalige F1-kampioen, sê op sy Instagram Namibië is een van die “wonderlikste plekke” wat hy nog ooit gesien het.
Hy het die ervaring om Namibië te besoek as “lewensveranderend” beskryf.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



