Adderleystraat – skoon en iets om op trots te wees!

Deel hierdie storie / Share this story

Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het dié foto van Adderleystraat op sy Twitter gedeel. “Dit maak my baie bly. Ná ’n vol, besige stadsdag lyk Adderleystraat steeds skoon en pragtig. Dit beteken dat mense minder rommel strooi, optel, trots is. Hartverblydend!”

Hoe lyk jou dorp?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel