Nuwe virus in China, 35 mense besmet

Deel hierdie storie / Share this story

Nog ‘n nuwe virus is in China ontdek.

Die Langya Henipavirus (LayV) is in 35 mense gevind in Shangdong- en die Henan-provinsies. Simptome sluit in koors, moegheid en ‘n hoes.

Dit word beweer dat die 35 mense die virus gekry het by diere en daar is tot dusver geen aanduiding dat mense mekaar kan aansteek nie.

Bronne: BBC, Daily Sun, Daily Mail

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: 8-jarige deur drie haaie aangeval tydens vakansie