Ma sterf op vliegtuig voor kinders

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Britse ma het onverwags gesterf tydens ‘n vlug van Hong Kong na die Verenigde Koninkryk.

Helen Rhodes is op 5 Augustus bewusteloos in haar vliegtuigsitplek gevind net ‘n paar ure na die vliegtuig opgestyg het.

Volgens ‘n familievriend kon niemand haar wakker kry na sy glo vir agt ure geslaap het voor sy in die teenwoordigheid van haar kinders gesterf het nie.

Die oorsaak van haar dood is steeds onbekend en Helen se liggaam is vir eers in Frankfurt terwyl haar familie aangevlieg het huis toe.

Bronne: Business Insider, Daily Mail

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Elon Musk verkoop $6.9 bn. se Tesla-aandele