KYK: ‘DNA-toetse moet prioriteit wees!’ – DA

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Gemiddeld van 153 mense word elke dag in Suid-Afrika verkrag. DNA is die belangrikste bewysstuk in verkragtingsake om seker te maak slagoffers kry regverdigheid en dat die skuldiges vasgetrek word.

Die DA in Kimberley oorhandig nou ‘n memorandum aan die polisie wat eis dat DNA-toetse, wat agterstallig is, geprioritiseer word.