Een dood na ongeluk in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man is Saterdagaand in Kimberley dood toe hy in ‘n ongeluk in McDougalstraat betrokke was.

Luidens ‘n verklaring wat Sondagoggend deur Emer-G-Med uitgereik is, dui verslae daarop dat die bestuurder beheer verloor het oor die motor voor hy in ‘n heining vasgery het.

Hy is op die toneel deur paramedici dood verklaar.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel