Capitec-stelsel weer in werking

Deel hierdie storie / Share this story

Baie Suid-Afrikaners moes naweekplanne kanselleer toe Capitec se stelsel vroeër ophou werk het.

Capitec-gebruikers het egter vanoggend goeie nuus ontvang toe die bank op sosiale media bekendgemaak het die probleme met sy aanlyn stelsels is uitgeklaar.

Capitec het gebruikers bedank vir hulle geduld en om verskoning gevra vir die ongerief.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel