Brand ontstaan na groot ongeluk

Foto: Skermgreep

’n Groot ongeluk, waarby veelvuldige vragmotors betrokke was, het ’n brand laat ontstaan. 

Die ongeluk was op die N3, Durban, voor die Mariannhill Tollplaza in Pinetown, KwaZulu-Natal.

Hier is die tweet deur Yusuf Abramjee:

Skrywer: