Vier mense deur weerlig getref by Withuis in Amerika

Na die voorval het ‘n deel van die park gesluit gebly terwyl nooddienste op die toneel gebly het.

Vier mense deur weerlig getref by Wit Huis in Amerika

Vier mense deur weerlig getref by Wit Huis in Amerika foto: BBC

Vier mense is kritiek beseer toe hulle deur weerlig getref is terwyl hulle in ‘n park naby die Withuis was.

Volgend brandweerbeamptes het die mense naby ‘n boom gestaan by ‘n heining wat die Withuis omkring. Die identiteite van die mense is nie bekend gemaak nie.

Na die voorval het ‘n deel van die park gesluit gebly terwyl nooddienste op die toneel gebly het.

Bronne: BBC, Daily Mail, CBS News

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Wolodimir Zelenski wil hê Suid-Afrika moet kant kies in oorlog

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.