Kimberley Online Co. – 5 Augustus 2022

In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. gesels ons met Tumelo Mosikare van die Sol Plaatje Ratepayers Union oor hulle planne vorentoe en ons vind uit hoe jy as deel van die gemeenskap ‘n verskil kan maak, ons hoor oor ‘n ‘wiskundige fout’ wat die munisipaliteit gemaak het wat veroorsaak het dat sommige inwoners baie meer vir elektrisiteit betaal, ons kyk na die ‘Bring Back the Sparkle’-projek, ons deel ‘n heerlike piesangbroodresep en vele meer. Moenie die uitgawe misloop nie!

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.