Kaas-en-spekpoffers

Deel hierdie storie / Share this story

Hier is ‘n maklike, vinnige resep vir heerlike kaas-en-spekpoffers. Meng net alles saam, bak en siedaar!

Bestanddele:

½ k melk
1 eier
2 k gerasperde kaas
1 k bruismeel
½ k spek of stukkies ham
1 gekapte ui
sout en peper na smaak

Metode:

Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie.
Bak 15 – 20 min. tot goudbruin en opgepof by 180°C.

Jy kan ‘n bietjie spek en kaas bo-oor ook strooi.

Bron: Watertand Resepte, Voortrekker Resepte en Boere Rate, Facebook

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel